Bok Radio 98.9FM app for iPhone and iPad


4.2 ( 8272 ratings )
Music Entertainment
Developer: VouchBase
Free
Current version: 2.7.2, last update: 7 years ago
First release : 26 Jun 2015
App size: 15.07 Mb

n Progressiewe Afrikaanse radiostasie met n kontemporêre inhoud wat n nuwe era in die radiowese in die Wes-Kaap inlui.

Ons streef daarna om n hoë gehalte uitsending aan te bied deur professionele en toegewyde omroepers.

Bok Radio se teikengehoor is tussen die ouderdomme van 14 en 55 jaar, en val hoofsaaklik in die LSM 6 tot 10 groep.

Ons wei 35% van ons lugtyd aan geselsradio, nuus, weer, verkeer en sport.

Ons musiek neem 65% van lugtyd op, en bestaan uit 80% Afrikaans en 20% Engelse musiek.

Bok Radio saai 24 uur en 7 dae per week uit.